Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Babington, Anthony
Babington, Anthony [boodskap #125680] Do, 09 Mei 2019 19:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Portret van 'n jong man, waarskynlik die van Anthony Babington.
Portret van 'n jong man, waarskynlik die van Anthony Babington.
Anthony Babington (1561 - 1586) was 'n Engelse samesweerder. Hy was aan die hoof van die Rooms-Katolieke komplot om koningin Elizabeth I te vermoor en Maria van Skotland te bevry (die sogenaamde Babington-samenswering). Die komplot word deur die spioenasiediens van Francis Walsingham oopgevlek. Babington is op 14 Augustus 1586 gearresteer en op 20 September in Tower Hill opgehang.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Babiloniƫ
Volgende onderwerp: Babiroesa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 05:47:02 MGT 2024