Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Baäl
Baäl [boodskap #125678] Do, 09 Mei 2019 06:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Ou bronsstandbeeldjie van Baäl uit Oegarit, 14de tot 12de eeu v.C.
'n Ou bronsstandbeeldjie van Baäl uit Oegarit, 14de tot 12de eeu v.C.
Baäl (Semities vir heer, besitter) is die betiteling deur die Kanaäniete, Feniciërs e.a. heidense volke vir hul manlike gode. Gewoonlik gode van die vrugbaarheid wie se diens met onsedelike praktyke gepaard gegaan het. Sterk veroordeel deur die Hebreeuse profete.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Badplekke
Volgende onderwerp: Babilonië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 08:35:49 MGT 2024