Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoewel
hoewel [boodskap #125666] Wo, 08 Mei 2019 15:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18930
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoewel
Afbreking: hoe•wel




Voegwoord: hoewel

Betekenis:
• Druk 'n teenstelling of twyfel uit.

Gebruik:
• Sy is gelukkig, hoewel sy nie met 'n ryk man getroud is nie.

Sinoniem:
• alhoewel
• ofskoon
• al

Vertaling:
Engels: although, though, while
Nederlands: hoewel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kerkraad
Volgende onderwerp: soms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 11:20:57 MGT 2024