Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kerkraad
kerkraad [boodskap #125665] Wo, 08 Mei 2019 15:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18931
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kerkraad
Afbreking: kerk•raad
Samestelling: kerk + raad




Selfstandige naamwoord: kerkraad
Meervoud: kerkrade
Verkleinwoord: kerkraadjie
Meervoud van verkleining: kerkraadjies

Betekenis:
• Bestuursraad van 'n kerk, bestaande uit die leeraar, ouderlinge en diakens wat toesig oor die gemeente hou.

Gebruik:
• Die verhouding tussen kerkraad, predikant en gemeente is kerngesond.

Vertaling:
Engels: consistory, church-council
Nederlands: kerkenraad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: internasionale
Volgende onderwerp: hoewel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 12:55:54 MGT 2024