Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » elke
elke [boodskap #125594] So, 05 Mei 2019 09:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
elke
Afbreking: el•ke
Uitspraak: /woord/




Telwoord: elke

Betekenis:
• Altyd; almal.

Gebruik:
• Ons gaan elke dag 'n entjie loop.

Spreekwoord:
• Agter elke bos uitskop. [Dit is volop.]
• Bewaar elke splinter vir die vuur in die winter. [Maak in voorspoed bymekaar vir tye wanneer daar 'n skaarste is.]
• Dis elke dag dieselfde ou deuntjie. [Dieselfde storie word tot vervelens toe herhaal.]
• Elke pot kry sy deksel. [Elkeen kry die maat wat by hom pas.]

Sinoniem:
• iedere

Verwant:
• ieder
• iedere

Vertaling:
Engels: every
Nederlands: elke

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: party
Volgende onderwerp: Oktober
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 06:34:11 MGT 2024