Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Mei
Mei [boodskap #125584] Sa, 04 Mei 2019 20:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18932
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Mei
Afbreking: Mei
Uitspraak: /məɪ̯/




Selfstandige naamwoord: Mei
Meervoud: Meimaande

Betekenis:
• Die vyfde maand van die jaar volgens die Gregoriaanse kalender, met 31 dae.

Gebruik:
Mei is vernoem na die Romeinse godin, Maia, of moontlik die Romeinse godin van vrugbaarheid Bona Dea, wie se fees in Mei gehou is.

Sinoniem:
• Meimaand

Homofoon:
• my

Vertaling:
Engels: May
Nederlands: mei

Nota:
• Mei is die enigste maand wat nie 'n afkorting het nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sommige
Volgende onderwerp: nou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 13:55:40 MGT 2024