Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gevolg
gevolg [boodskap #125496] Ma, 29 April 2019 19:10
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19000
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gevolg
Afbreking: ge•volg




Selfstandige naamwoord: gevolg
Meervoud: gevolge
Verkleinwoord: gevolgie
Meervoud van verkleining: gevolgies

Betekenis:
• Resultaat, rede of uitkoms van iets; voortvloei; uitvloeisel; nadraai.
• 'n Groep wat volg; volgelinge wat later of agterna kom; 'n stoet.

Gebruik:
• Die kragonderbreking was die gevolg van 'n hewig storm.
• Die twaalf apostels vorm Jesus se gevolg.

Sinoniem:
• resultaat

Antoniem:
• oorsaak

Vertaling:
Engels: consequence, effect, result; following, retinue
Nederlands: gevolg


Werkwoord: volg
Verlede tyd: het gevolg

Betekenis:
• Voltooide deelwoord van volg.

Gebruik:
• Die hond het hom kamer toe gevolg.

Vertaling:
Engels: followed
Nederlands: gevolgd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gebore
Volgende onderwerp: gaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 09:25:35 MGT 2024