Asbos [boodskap #125450] |
Tue, 23 April 2019 07:16 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Asbos omvat verskeie Psilocaulon-soorte (familie Aizoaceae). Dit is vygieagtige vetplante met sappige stingels en blare wat in die droogte verdor en afval. Voorheen gebrand vir die loogas wat gebruik was by seepkook, rosyntjiedroging, ens. Ook loogbos of loogkruid genoem.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|