Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Asalea (Rododendrons)
Asalea [boodskap #125449] Di, 23 April 2019 06:42
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Asalea-plant (Rhododendron 'Hinodegiri').
'n Asalea-plant (Rhododendron 'Hinodegiri').
Asaleas of rododendrons (Engels: Azaleas) is struike met geurige, klokvormige blomme wat stadig groei. Dit is 'n gewilde tuinplant wat in Suid-Afrika van Mei reg deur tot Oktober en selfs later blom. Hulle kan skaduryke areas in boomryke tuine trotseer en groei gerieflik onder bome. Die blare is egter giftig as dit geëet word en heuning van die nektar kan hallusinasies veroorsaak.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Artemis
Volgende onderwerp: Asbos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 11:16:45 MGT 2024