Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Chester Alan Arthur (1830 - 86) was die die 21ste president van die Verenigde State van Amerika. Arthur het in 1881 president geword nadat James Garfield deur 'n sluipmoordenaar vermoor is. Hy is in 1885 deur Grover Cleveland opgevolg. Hy was 'n lid van die Republikeinse Party.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.