Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Artikelbrief
Artikelbrief [boodskap #125446] Ma, 22 April 2019 20:32
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Ou Duitse artikelbrief.
'n Ou Duitse artikelbrief.
Artikelbrief (brief met artikels) is die naam gegee aan krygsreglement van die 16de tot en met die 18de eeu in Nederland.
Die V.O.C. het ook ’n artikelbrief met reglemente vir sy koopvaardyskepe opgestel.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Arthur, Chester Alan
Volgende onderwerp: Arundel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 22:57:53 MGT 2024