Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Richard Arkwright (1732 - 92) was 'n Engelse barbier wat aan Lancashire sy groot katoenbedryf gegee het. Hy het in 1769 ’n spinmasjien gebou, aangedrewe deur waterkrag; later het hy stoom gebruik. Ten spyte van oproermakers wat sy fabriek vernietig het, het hy tog skatryk geword.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.