Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Arles
Arles [boodskap #125396] So, 21 April 2019 09:32
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Arles-arena.
Die Arles-arena.
Arles is 'n stad in Suid-Frankryk aan die Rhône-rivier. Die stad besit ou Romeinse oorblyfsels en is bekend deur skilderye van Vincent van Gogh.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Arkwright, sir Richard
Volgende onderwerp: Armada
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 00:35:00 MGT 2024