hul [boodskap #125374] |
Sa, 20 April 2019 18:49 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 19457 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hul
Afbreking: hul
Besitlike voornaamwoord: hul
Betekenis:
• Verkorte vorm van hulle.
Gebruik:
• Hulle het hul waardes verloor.
Vertaling:
Engels: their
Nederlands: hun
Nota:
• Gebruik indien "hulle" reeds in dieselfde sin gebruik is.
Werkwoord: hul
Verlede tyd: gehul
Betekenis:
• Om te bedek of toe te maak.
Gebruik:
• Die koppie is in digte mis gehul.
Vertaling:
Engels: to wrap up, shroud
Nederlands: hullen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|