Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hom
hom [boodskap #125372] Sa, 20 April 2019 17:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hom
Afbreking: hom
Uitspraak: /ɦom/




Persoonlike voornaamwoord: hom

Betekenis:
• Verwys na 'n manlike persoon wat reeds bekend of uitgewys is; voorwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord, derde persoon, enkelvoud, manlik.

Gebruik:
• Het jy hom ook gevra.

Antoniem:
• haar

Vertaling:
Engels: him
Nederlands: hem


Wederkerende voornaamwoord: hom

Betekenis:
• Verwys na 'n manlike persoon wat reeds genoem is; dui aan dat die onderwerp en die voorwerp dieselfde manlike persoon is.

Gebruik:
• Hy het hom na die ongeluk gehaas.

Vertaling:
Engels: himself
Nederlands: zichzelf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: baie
Volgende onderwerp: begin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 12:53:45 MGT 2024