Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Piesangslaai
Piesangslaai [boodskap #30] So, 20 Mei 2018 09:14
Boerekok  is tans af-lyn  Boerekok
Boodskappe: 38
Geregistreer: Junie 2018
Karma: 0
Volle Lid
Piesangslaai (maak kort voor bediening)

15 piesangs
250ml vars room
5ml vanilla geursel
500ml appelkoosjoghurt
25ml witsuiker

Sny piesangs in skyfies.
Klits room styf & geur met vanilla.
Voeg joghurt & suiker by.
Giet oor piesangs en meng liggies.

Verkoel vir 'n rukkie.
Lewer 10-12 porsies
Vorige onderwerp: Chicken Fajitas
Volgende onderwerp: Piesangslaai met kondensmelksous
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 24 23:12:15 MGT 2024