Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aramees
Aramees [boodskap #125304] |
Mon, 08 April 2019 19:37 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Aramees is die taal van die Arameërs, die Semitiese stamme wat sedert die 15de eeu v.C. in die noorde van die Siries-Arabiese woestyn gewoon het. Na die Babiloniese ballingskap het dit die volkstaal van die Jode geword. Ook Christus het in Aramees gepreek.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:47:49 UTC 2025
|