Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Antiloop
Antiloop [boodskap #125221] Do, 28 Maart 2019 06:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Springbok
'n Springbok
'n Antiloop is 'n herkouende gehoefde soogdier behorende tot die familie Bovidae (horingdraers). In Europa die gems, in Afrika die gasel en die springbok wat tot die onderfamilie Antilopinae (egte wildsbokke) behoort.

Soms word die betekenis verbreed en alle herkouende holhoringdiere behalwe die buffel en ons huisdiere word ingesluit, dus ook bv. die gemsbok, wildebees, steenbok, blesbok en eland.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Antille
Volgende onderwerp: Antimoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 21:41:59 MGT 2024