Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Antille
Antille [boodskap #125220] Do, 28 Maart 2019 06:18
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Antille in die Karibiese See.
Die Antille in die Karibiese See.
Die Antille is eilande van Wes-Indië in die Karibiese See. Die eilande krul suidwaarts vanaf die punt van Florida na die noordweste van Venezuela. Dit bestaan uit:

1. Die Groot Antille (Kuba, Haïti, ens., Jamaika, Porto Rico); en

2. Die Klein Antille, verdeel in die Bowindse Eilande (Maagde-eilande vanaf Grenada) en die Benedewindse Eilande (Isla Margarita tot Aruba).

Saam met die Bahamas vorm dit Wes-Indië.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Antigua
Volgende onderwerp: Antiloop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 18:21:10 MGT 2024