Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Annapolis
Annapolis [boodskap #125202] Di, 26 Maart 2019 07:41
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Uitsig oor Annapolis, Maryland, VSA.
Uitsig oor Annapolis, Maryland, VSA.
Annapolis is die hoofstad van die staat Maryland in die Verenigde State van Amerika. Dit was die tydelike hoofstad van die VSA tussen 1783 - 1784. Annapolis se bynaam is "America's Sailing Capital".

Die stad is in 1649 onder die naam Providence deur puriteine uit Virginia gestig. Die naam is in 1694 na Annapolis verander, na Anne van Groot-Brittanje. Van 26 November 1783 tot 3 Junie 1784 was Annapolis die setel van die Amerikaans Kongres en op 14 Januarie 1784 word die Vrede van Parys daar geratifiseer, wat dié stad die eerste hoofstad van die VSA in vredestyd maak.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Annam
Volgende onderwerp: Anouilh, Jean
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 08:46:56 MGT 2024