Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Anouilh, Jean
Anouilh, Jean [boodskap #125204] Di, 26 Maart 2019 11:16
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Jean Anouilh
Jean Anouilh
Jean Anouilh (1910–1987) was 'n Franse dramaturg met ’n groot vakkennis. Sy hooftemas is die soek na eenvoudige geluk en die onafwendbaarheid van die noodlot in ’n taak wat jy eenmaal op jou geneem het. Hy het veel bygedra tot die bloei van die Franse toneel na die Wêreldoorlog II. Sy werke sluit in: Le Voyageur sans Bagages (Die reisiger sonder bagasie, 1936); Colombe (1951); L'Alouette (1953).

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Annapolis
Volgende onderwerp: Anschluss
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 20:44:42 MGT 2024