Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Angers
Angers [boodskap #125188] Sa, 23 Maart 2019 11:19
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Uitsig oor Angers.
Uitsig oor Angers.
Angers is 'n stad in die weste van Frankryk in die departement Maine-et-Loire, ongeveer 300 km suidwes van Parys. Die stad stam uit die Romeinse tyd en is op die oewers van die Maine gebou. Die wyk langs die rivier is bekend vanweë sy bloemmemarkte. Dit was 'n ou hoofstad van die graafskap en voormalige provinsie Anjou.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Angel-Saksers
Volgende onderwerp: Angiospermae
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 18:58:47 MGT 2024