Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tafereel
tafereel [boodskap #125187] Sa, 23 Maart 2019 08:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19009
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Een van die taferele in die Voortrekkermonument se Heldesaal.
Een van die taferele in die Voortrekkermonument se Heldesaal.
tafereel
Afbreking: ta•fe•reel



Selfstandige naamwoord: tafereel
Meervoud: taferele
Verkleinwoord: tafereeltjie
Meervoud van verkleining: tafereeltjies

Betekenis:
• 'n Gebeurtenis of situasie waarna mens kyk.

Gebruik:
• Die skilder het 'n godsdienstige tafereel teen 'n goue agtergrond geskilder.

Sinoniem:
• voorstelling
• skouspel
• gesig

Wisselvorm:
• tafreel

Vertaling:
Engels: scene, picture
Nederlands: tafereel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: 'n
Volgende onderwerp: water
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 19:50:21 MGT 2024