Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Andromache
Andromache [boodskap #125180] Vr, 22 Maart 2019 07:04
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Andromache treur oor Hector se dood.
Andromache treur oor Hector se dood.
Andromache was in die Griekse mitologie die vrou van Hector van Troje, wat deur Achilles gedood is. In die Trojaanse Oorlog verloor sy al haar familielede; Neoptolemos, die seun van Achilles, vermoor haar skoonpa, die ou Trojaanse koning Priamos, en gooi haar seun Astyanax van die stadsmure af. Haar lotgevalle is deur Homerus en Euripides beskryf, asook deur die Franse dramaturg Racine.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.

Vorige onderwerp: Andreus, Hans
Volgende onderwerp: Andromeda
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 18:15:49 MGT 2024