Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Andreus, Hans
Andreus, Hans [boodskap #125179] Vr, 22 Maart 2019 06:47
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hans Andreus is die skuilnaam van Johan Wilhelm van der Zant (1926-1977), 'n Nederlandse digter wat tot die eksperimentele groep behoort het. Sy eerste bundel, Muziek voor Kijkdieren, het dadelik die aandag getrek. Van sy belangrike bundels is Schilderkunst (1954), Sonetten van de kleine Waanzin (1957) en Het Land van Horen en Zien (1957).

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Andres, Stefan
Volgende onderwerp: Andromache
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 20:36:11 MGT 2024