Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aletrino, Arnold
Aletrino, Arnold [boodskap #124944] Sa, 09 Maart 2019 09:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Skildery van Arnold Aletrino in die Nederlandse Letterkundig Museum, Den Haag.
Skildery van Arnold Aletrino in die Nederlandse Letterkundig Museum, Den Haag.
Arnold Aletrino (1858 - 1916), ook bekend as Aäron Aletrino en as Sam Aletrino, was 'n Nederlandse skrywer en geneesheer te Amsterdam wat hom as psigiater veral besig gehou het met kriminele antropologie. Hy skryf veral novelles meestal in ’n hospitaalatmosfeer. Sy werk bestaan uit ’n roman, Zuster Bertha (1891), en vyf bundels kortverhale.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aleppo
Volgende onderwerp: Alexander
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:12:11 MGT 2024