Aldington, Richard [boodskap #124940] |
Sat, 09 March 2019 08:36 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Richard Aldington (1892-1962) was 'n Engelse skrywer en digter. Hy is bekend vir sy oorlogboek Death of a Hero, asook boeke soos All Men are Enemies, Artifex en Rejected Guest. Sy 1955-boek, Lawrence of Arabia: A Biographical Inquiry, het 'n opskudding veroorsaak en sy 1946-biografie, Wellington, is met 'n prys bekroon.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|