Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aleksandryn
Aleksandryn [boodskap #124941] Sa, 09 Maart 2019 08:48
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Aleksandryn is 'n sesvoetige jambiese vers. Dit is 'n vers wat uit ses jambes (voete) bestaan, met 'n rus na die derde voet. So genoem omdat dit die vers is wat gebruik is in die Franse Aleksander-roman (d.w.s. Middeleeuse verhalende gedig wat handel oor die heldedade van Alexander). Later word die vorm veelvuldig gebruik, o.a. deur Vondel in sy dramas. Voorbeeld: "De wakkre haan heeft lang de huisman opgekraaid" (Gebroeders).

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aldington, Richard
Volgende onderwerp: Aleoete
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 02:21:06 MGT 2024