Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aldershot
Aldershot [boodskap #124939] Sa, 09 Maart 2019 08:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Monument in Aldershot ter nagedagtenis aan lede van die Koninklike Mediese Korps wat in die Boereoorlog gesneuwel het.
Monument in Aldershot ter nagedagtenis aan lede van die Koninklike Mediese Korps wat in die Boereoorlog gesneuwel het.
Aldershot is 'n stad in Hampshire, Engeland, ongeveer 60 km wes van Londen. Dit het sedert 1855 ’n groot militêre kamp en staan vandag as die "Tuiste van die Britse Leër" bekend. In 1905 is 'n monument ter nagedagtenis aan 314 lede van die Royal Army Medical Corps wat in die Boereoorlog gesneuwel het daar opgerig. In 1972 het die Ierse Republikeinse Leër 'n aangeval op Aldershot geloods deur 'n motorbom by die hoofkwartier van die 16de Valskerm Brigade te laat ontplof. Sewe burgerlikes is in die aanval gedood.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Alderney
Volgende onderwerp: Aldington, Richard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 07:34:07 MGT 2024