Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Alderney
Alderney [boodskap #124938] Sa, 09 Maart 2019 07:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van die Engelse Kanaal waarop die klein eilandjie Alderney aangedui is.
Kaart van die Engelse Kanaal waarop die klein eilandjie Alderney aangedui is.
Alderney is een van die Kanaal-eilande naby die kus van Noord-Frankryk wat aan die Verenigde Koninkryk behoort. Die eiland is nagenoeg 5 km lank met 'n oppervlak van 10 vierkante kilometer en het sowat 2400 inwoners. Dit is bekend vir sy puik beesras (Alderneys).

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aldehied
Volgende onderwerp: Aldershot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:52:34 MGT 2024