Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aldehied (Alkanal)
Aldehied [boodskap #124937] Sa, 09 Maart 2019 07:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Aldehied
'n Aldehied
Aldehiede (ook aldehides; enkelvoud aldehied) is 'n groep organiese verbindinge, verkry uit primêre alkohole, wat die -CHO-groep bevat. Dit bestaan uit 'n sentrum van karboniel (C=O, koolstof wat dubbel-gebind is met suurstof) met die koolstofatoom (C) ook aan waterstof (H) en 'n R-groep gebind. Die bekendste en eenvoudigste aldehied is formaldehied of metanal. Aldehiede kom algemeen in organiese chemie voor en baie geure bestaan uit aldehiede.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Alcuïnus
Volgende onderwerp: Alderney
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:01:48 MGT 2024