Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Alcuïnus (Alcuinus van York)
Alcuïnus [boodskap #124936] Vr, 08 Maart 2019 18:00
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Alcuïnus by Karel die Grote
Alcuïnus by Karel die Grote
Alcuïnus van York (735 - 804) was 'n Engelse geleerde, geskiedskrywer en digter (in Latyn), gebore in York. Hy het in Aken leermeester, vriend en raadsman van Karel die Grote geword, wat hom aan die hoof van sy skoolstelsel geplaas het. Hy is ook bekend as Alcuïnus van Tours, na die plek waar hy laastens ab geword en oorlede is.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Alcott, Louisa May
Volgende onderwerp: Aldehied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 07:18:09 MGT 2024