Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Alberti, L.
Alberti, L. [boodskap #124915] Di, 05 Maart 2019 07:29
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ludwig Alberti was 'n leërkaptein gestasioneer in Fort Frederick in 1804. Aangestel as provinsiale landdros vir die nuwe distrik Uitenhage. Hy wys die plek aan vir die dorp Uitenhage. Sy beleid het verskil van dié van dr. Van der Kemp en in 1806 is hy vervang deur kapt. Jacob Glen Cuyler.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Alberti, Leon Battista
Volgende onderwerp: Albertmeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:16:31 MGT 2024