Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Albertmeer (Albert-meer)
Albertmeer [boodskap #124916] Di, 05 Maart 2019 07:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Albertmeer
Die Albertmeer
Die Albert-meer is een van die bronne van die Nyl in Midde-Afrika. Die varswatermeer in Sentraal-Afrika vorm die grens tussen Uganda en die Demokratiese Republiek van die Kongo. Dit is 160 km lank, 30 km breed en redelik vlak met 'n maksimum diepte van 51 meter.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Alberti, L.
Volgende onderwerp: Kwasjiorkor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:40:23 MGT 2024