Alberti, L. [boodskap #124915] |
Tue, 05 March 2019 07:29 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ludwig Alberti was 'n leërkaptein gestasioneer in Fort Frederick in 1804. Aangestel as provinsiale landdros vir die nuwe distrik Uitenhage. Hy wys die plek aan vir die dorp Uitenhage. Sy beleid het verskil van dié van dr. Van der Kemp en in 1806 is hy vervang deur kapt. Jacob Glen Cuyler.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|