Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Alberta
Alberta [boodskap #124913] Di, 05 Maart 2019 06:38
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Alberta
Alberta
Alberta is 'n provinsie van Kanada tussen Saskatchewan en Brits-Columbië. In die noorde lê die Northwest Territories en in die suide die Amerikaanse staat Montana. Dit provinsiale hoofstad is Edmonton, maar die grootste stad is Calgary. Alberta is vernoem na prinses Louise Caroline Alberta, net soos Lake Louise ('n nedersetting) en Louisemeer wat in die provinsies lê. Die provinsie is bekend vir vleis, petroleum, suiwelprodukte, hout, graan, steenkool ens.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Albert Hall
Volgende onderwerp: Alberti, Leon Battista
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 00:25:42 MGT 2024