Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Albert Hall
Albert Hall [boodskap #124911] Ma, 04 Maart 2019 07:27
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Royal Albert Hall
Die Royal Albert Hall
Die Royal Albert Hall is 'n groot saal in Kensington, Londen. Dit is voltooi in 1871, geopen deur koningin Victoria en genoem ter gedagtenis aan haar eggenoot prins Albert. Die saal bied sitplek vir 8,000 en is beroemd om sy promenadekonserte en groot openbare vergaderings.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Skakel: https://www.royalalberthall.com/

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Albert, Eugen d'
Volgende onderwerp: Alberta
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 07:30:01 MGT 2024