Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Eugen d'Albert (1864 - 1932), eintlik Eugene Francis Charles, was 'n Engelse komponis. Hy is in Skotland van Engelse en Franse ouers gebore, maar is deur 'n Duitse gesin aangeneem. Hy is veral bekend vir sy opera Tiefland, ’n werk in die trant van Puccini, en sy tjello-konsert in C wat af en toe nog gehoor word.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.