Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Akwamaryn
Akwamaryn [boodskap #124897] So, 03 Maart 2019 13:20
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Akwamaryn
Akwamaryn
Akwamaryn (Latyn: aqua marina, "seewater") is ’n kosbare halfedelgesteente, bleekgroen, geelgroen, bleekblou of blougroen in kleur. Dit is ’n variëteit van beril. Akwamaryn word in Namibië (Suidwes-Afrika) gevind.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Akwaduk
Volgende onderwerp: Akwarium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 07:30:52 MGT 2024