Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
AkwamarynAkwamaryn (Latyn: aqua marina, "seewater") is ’n kosbare halfedelgesteente, bleekgroen, geelgroen, bleekblou of blougroen in kleur. Dit is ’n variëteit van beril. Akwamaryn word in Namibië (Suidwes-Afrika) gevind.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.