Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aktuaris (Versekeringswiskundige)
Aktuaris [boodskap #124895] So, 03 Maart 2019 12:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Aktuaris (of versekeringswiskundige) is iemand wie se beroep dit is om met syfers te werk, veral gemiddelde risiko’s en premies vir versekering te bereken. Die aktuaris het 'n sterk wiskundige en ekonomiese opleiding en het 'n graad in Aktuariële Wetenskappe.

In Suid-Afrika is aktuarisse gewoonlik genote van die Aktuariële Genootskap van Suid-Afrika. Baie is selfs genote van die Instituut van Aktuarisse in Londen of van die Fakulteit van Aktuarisse in Edinburgh.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aktiniese strale
Volgende onderwerp: Akwaduk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:09:20 MGT 2024