Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ajanta
Ajanta [boodskap #124876] Sa, 02 Maart 2019 15:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Een van die grottempels in Ajanta
Een van die grottempels in Ajanta
Ajanta is 'n smal vallei in Haiderabad, Suid-Indië. Dit is beroemd vir sy Boeddhistiese grottempels van 1,300 - 2,100 jaar oud wat uit die rotse gekerf is.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ajaccio
Volgende onderwerp: Ajax
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:27:29 MGT 2024