Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ajax (Aias)
Ajax [boodskap #124877] Sa, 02 Maart 2019 15:47
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ajax veg teen Hector
Ajax veg teen Hector
Ajax (Grieks: Aias) in ou Griekse verhale is 'n Griekse held in die Trojaanse Oorlog. Hy was die seun van Telamon en 'n neef van Achilles. Hy het man teen man teen Hector van Troje geveg. Na Achilles se dood veg hy teen Odysseus om Achilles se wapenrusting. Hy verloor en val in sy eie swaard.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ajanta
Volgende onderwerp: Akant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:46:42 MGT 2024