Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Akant (Acanthus)
Akant [boodskap #124878] Sa, 02 Maart 2019 16:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Akant
Akant
Akant of beerklou (familie: Acanthus) is 'n doringagtige plant van Suid-Europa. Hierdie blomplant produseer nektar en is vatbaar vir predasie deur vlinders en ander organismes wat daarop voed. Die diep ingekeepte blare was waarskynlik die model waarvolgens die Griekse beeldhouers die versiering van die kapiteel van die Korinthiese suile aangebring het.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ajax
Volgende onderwerp: Akbar die Grote
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:51:50 MGT 2024