Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Afpersing is 'n dreigement om iemand dood te maak, te beseer of aan die kaak te stel tensy hy bereid is om 'n bepaalde bedrag te betaal. Afpersing of afdreiging is 'n ernstige misdaad en word gewoonlik streng gestraf.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.