Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Aeolus (Grieks: Aiolos) was die god van die winde in die Griekse mitologie. Volgens die Griekse mitologie het die rotswande bo die Tirreense See die vier winde gehuisves, wat deur Aeolus beheer is.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.