Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aedile
Aedile [boodskap #124797] |
Sa., 16 Februarie 2019 08:26 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Aedile was 'n Romeinse magistraatspersoon wie se vernaamste plig dit was om toesig te hou oor geboue, watervoorraad, volkspele, polisie, ens.; ingestel 494 v.C.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 07 13:48:30 UTC 2025
|