Tuis » Taal » Ensiklopedie » Abigail
Abigail [boodskap #124742] |
Sat, 09 February 2019 17:04 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Abigail beteken "my pa se blydskap". Twee vroue in die Bybel het hierdie naam gehad:
1. Die vrou van Nabal in Moan, wat sy boerdery in Karmel gehad het (1 Sam 25). Abigail het ’n goeie verstand gehad en was ’n mooi vrou. Ná Nabal se dood het sy die vrou van Dawid, koning van die Jode, geword.
2. ’n Suster van Dawid (1 Kron 2:16-17).
Bronne:
1. Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
2. Christelike Kernensiklopedie (eCKE)
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:45:58 UTC 2025
|