Tuis » Taal » Ensiklopedie » Umhlanga Rocks
Umhlanga Rocks [boodskap #124278] |
Thu, 17 January 2019 19:58 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Umhlanga Rocks is 'n kusoord in Natal, 12 myl benoorde Durban. Die naam is ’n Zoeloewoord vir ’n soort riet wat daar aangetref word. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,995 (1,255 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:46:12 UTC 2025
|