Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Umhlanga Rocks
Umhlanga Rocks [boodskap #124278] Do, 17 Januarie 2019 19:58
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Umhlanga Rocks is 'n kusoord in Natal, 12 myl benoorde Durban. Die naam is ’n Zoeloewoord vir ’n soort riet wat daar aangetref word. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,995 (1,255 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Umhlali
Volgende onderwerp: Umkomaasrivier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 09:05:00 MGT 2024